DIE KULTURELE KONTEKS VAN VYF SUID-AFRIKAANS- GEBORE STUDENTE AAN DIE DR. HOCH SCHES CONSERVATORIUM IN FRANKFURT,

Ähnliche Dokumente
Duits 178 (2013): Inleiding tot die Duitse Taal en Kultuur

Ausgabe 11 April 2015

En toe kom Jesus ook na Johannes toe om deur hom gedoop te word.

D IE B E T R E K K IN G T U SSEN JESU S E N JO H A N N E S D IE D O P E R

Hoofstuk 5. Transnasionale sosiale netwerke

'"" ~WETENSKAPLIKE BYDRAES VAN DIE PU VIR CHO. ~~..ireeks H: Inougurele Redes Nr. 40

HISTORIA AUGUSTA: NOMEN ANTONINORUM* deur Jan Scholtemeijer (Universiteit van die Noorde)

n stem vir suid-afrika

DIE BANTERING V AN DAAR-INTERFERENSIE IN DIE DUITS V AN AFRIKAANSMOEDERTALIGES

SO JUNG SEHEN WIR UNS NIMMER WIEDER 1 SEGSWYSES AS UITDRUKKING VAN IDENTITEIT IN DIE LUTHERSE SETLAARSGEMEENSKAP BY PHILIPPI

LATYNSE VERTALINGS VAN DIE OU TESTAMENT n BESPRE- KING AAN DIE HAND VAN GENESIS 17: 1-7

Redaksie. Die redaksie word driejaarliks na afloop van die Algemene Kerkvergadering saamgestel. Uitgewer

DIENS EN DIENSBAARHEID TOT OPBOU VAN DIE KERK

H 0 0 F STU K 3 GESTALTEGEWING BETREFFENDE DIE FUNKSIONERING VAN DIE CHARIS= MATA IN DIE PRAKTYK VAN DIE OPBOU.

Handelinge 9:1-22 (lees dit) 12de Sondag n.trin. 14 Aug. 2016

IN DIENS VAN DIE WOORD

Hoofstuk 3. Die transnasionale lewensloop van Wolfgang Wehrmeyer ʼn Duitse immigrant na Suid-Afrika

-2- stlli.~e en krisisse w~t ons voorgeslaote noes deurmaak. Dit. van ons v, derlondse geskiedenis, wat sy besondere onderwerp

In den folgenden Beispielen kann das informelle

D le W ENSHKHEID VAM 'N HERSIENING VAN D!E AFRIKAANSE VERTALING VAN DIE BYBEL.

Opb.3: Des 2013 (Versoeningsdag / begrafnis van Nelson Mandela)

Hoofstuk 4. Die Duitse immigrante se identiteit en hoe dit beïnvloed is deur Nasionaal-Sosialisme

die Heidelbergse Kategismus: n Oorsig

Die Woord van God by Luther

Die funksie van die skeppingstradisie in die boek Jeremia

DIE HEIDELBERGSE KATEGISMUS AS KATEGETIESE LEERSTOF

Universiteit van Pretoria

Buren-Marsch: Die Transvaalse volkslied in Duitse gewaad

Kategese, kategismusse en die belydenis van geloof in Geneve in die dae van Calvyn

GEMEINDEBRIEF GEMEENTEBRIEF

INLIGTINGSBEHOEFTES VAN BEGAAFDE LEERLINGE

Geloofsgroei by Paulus?

Walter Schmithals en die Johannese Geskrifte

BEHOORT DIE SAAKLIKE OOREENKOMS AAN VORMVEREISTES ONDERWERP TE WORD? ISSN VOLUME 11 No 3

DUITSE LETTERKUNDE AS STUDIEVAK AAN DIE UNIVERSITEIT

Niel van der Watt O DU FRÖHLICHE. für Frauenchor, Streicher und Orgel Partitur

Uitgebreide attributiewe konstruksies in Duits - n uitdaging vir Afrikaanssprekende studente 1

LEWENSKRAGTIGE BOERDERY

Die psalms as himnes in n liturgiese konteks

Die "Gemeenskaplike Verkiaring oor die RegverdigingsJeer" van 30/31 Oktober 1999

TomTom GO Camper Gebruikhandleiding 17.6

DVR / QuickQuide Adroid

Na aardeiding van: Otto Bocher, Die Johannesapokalypse, Ertrage der Forschung XLI, Wissenschaftliche Buchland- lung, Darmstadt 1975.

DIE WESE VAN DIE KERK VOLGENS CALVYN.

E. SE L L M, D as Zwölfprophetenbuch. Kommentar zum Alten Testam ent, Band X H. L Leipzig, A. Deichert.!929, p. 100.

Die reëls en tussen die reëls van die Korintiërbriewe: Walter Schmithals se ^Die Gnosis in Korinth

Ausgabe 13 Ju ni 2015

Die boete as straf in die Duitse reg

GESKIEDENIS HET 8 AUG. DRIEMAAL ONDERSTREEP Tienjarige Herdenking

Advent Ausgabe 44 Januar 2018

Die invloed van In eie werklikheidsverstaan op die verstaan van die opstandingsgebeure: In Vergelykende

1. Inleiding Akademiese Personeel en Deeltydse Onderrigassistente... 3 Duits... 3 Frans... 3 Chinees... 4 Tegnologie vir Taalaanleer...

Die hoorder en sy konteks

Prediking oor die profetiese stof van die Ou Testament

H ISTO R ISM E EN CH RISTENDOM. Voordrag gehou voor die Vierde Suid-Afrikaanse Kongres vir Filosofie, Pretoria 3-8 Februarie 1958.

PÊREL VAN GROOT WAARDE

Reisen Unterwegs. Unterwegs - Ort. Ik ben de weg kwijt. Du weißt nicht, wo Du bist

WM 2011: Vorrunde Einzelwertung

"6 < 1068 Vereinigung mit Christus, Eingepflanzt- oder Einverleibtsein in ihn, Sein in Christus, mit ihm zu einem Körper

Deur Christus Alleen

STELLENBOSSE TEOLOGIESE STUDIES Nommer 2 Oktober 1978 KOMMUNISME. Die stryd om die mens

die begrip opvoeding en die plek en rol van die vader as opvoeder, gegee word.

Moet die Afrikaanse Kerke skuld bely oor apartheid?: Wat leer ons uit die Duitsers se worsteling met skuld?

In die Skriflig 3 Gods wil en waarvan die neerslag dus in groot dele van die Ou Testament voorkom. n Interessante bevestiging hiervan is by die

DIE GOD WAT SKEP EN HERSKEP - EKOLOGIE EN MENSEVER- HOUDINGE IN KOLOSSENSE

BERTOLT BRECHT SE HOUDING TEENOOR ARISTOTELES EN DIE GRIEKSE TRAGEDIE. deur P. J. Conradie. (Universiteit van Stellenbosch)

Die prediking oor die eindoordeel

M A A R T E N L U T H E R O O R H O E N O O D SA A K L IK D IT IS O M L A T Y N, G R IE K S E N H E B R E E U S T E L E E R.

Rudolf Bultmann se verstaan van vryheid

DIE GEMEENTE EN DIE OPBOU VAN DIE GEMEENTE

N WAARDERING VAN ULFILAS SE VERTALING VAN DIE EERSTE HOOFSTUK VAN MARKUS SE EVANGELIE, MET VERWYSING NA ENKELE ANDER PLEKKE, N VERGELYKENDE STUDIE

Erst einmal angekommen, müssen Sie sich

Het die kerk.1 n politieke verantwoordelikheid? Oor die noodwendigheid en grense van die twee-ryke-ieer

DIE EERSTE SEN DELIN G E AS PLAASLIKE H O O FM A N N E IN H ERERO LAND*

2 Konings 9-10: n Beoordeling. van die Jehuvertelling as historiese bron

in securitatem debiti Quo Vadis?

Deur Christus Alleen

DIE TOONSIMBOLIEKDM HUGO WOLF SE "ITALIENISCHES LIEDERBUCH" deur RACHEL ELIZABETH PIENAAR

eis gyn tys epaggelias: in die land van die belofte.1 Met Abram se roeping te Charrdn2 kry hy alleenlik maar die opdrag om weg te trek na die land

2015 by Finanzbuch Verlag, Münchner Verlagsgruppe GmbH, München by Finanzbuch Verlag, Münchner Verlagsgruppe GmbH, München

DIE EKSEGESE VAN DIE NUWE TESTAMENT REDE

HERDENKING V A N DIE H ERV O R M IN G 1)

CHRISTUS ONDER JULLE,

DVR / QuickQuide Adroid

1) DR. J. N. B a k h u iz en v a n d e n b r i n k : De Nederlandsche Belydenis Geschriften, A m sterd am, 1940.

Bydrae tot die kennis omtrent die FISIOLOGIE, MORFOLOGIE en SISTEMATIEK va.n die APICULA TITS G I STE.

ideologia en som s selfs meer: eidololatria.

Deur Christus Alleen

Die Heidelbergse Kategismus oor die mens as beeld van God

HOOFSTUK 8. DIE NAGESLAG VAN DIE DERDE SEUN VAN DIE STAMVADER: SIMON HENDRIK (b4) -(Uitenhage tak) Die Barkhuizens trek na Transvaal

DIE BEGR1PPE SYN, DENKE EN TAAL IN DIE LATERE WERKE VAN MARTIN HEIDEGGER

Montage, Von Rad en Belydenis

Die boodskap van die kruis as die middelpunt van Pauliniese teologie

CHOR UND ORGELMUSIK AUS DEM HOHEN DOM ZU KÖLN

DIE BEELD VAN GOD VOLGENS DIE NUW E TESTAM ENT

DIE VERTALING VAN DIALEKTE

Switserland en die beginsel van nieinmenging in die internasionale reg tydens die Anglo-Boereoorlog,

Reisen Allgemein. Allgemein - Unverzichtbar. Allgemein - Konversation. Um Hilfe bitten. Eine Person fragen, ob sie Englisch spricht

Reisen Allgemein. Allgemein - Unverzichtbar. Allgemein - Konversation. Um Hilfe bitten. Eine Person fragen, ob sie Englisch spricht

Transkript:

142 DIE KULTURELE KONTEKS VAN VYF SUID-AFRIKAANS- GEBORE STUDENTE AAN DIE DR. HOCH SCHES CONSERVATORIUM IN FRANKFURT, 1878-1918 Heinrich van der Mescht Departement Musiek, Universiteit van Pretoria, Pretoria, 0002 Dr. Hoch sches Conservatorium in Frankfurt, 1878-1918 The article aims to determine the cultural context in which students studied at the Dr. Hoch sches Conservatorium in Frankfurt am Main, a typical German music school, and to see whether there were South African born students who might have reports) and on culture in Frankfurt during the period under investigation can be found in the archives of the Johann Wolfgang Goethe University and in the Institut für Stadtgeschichte Key words: cultural context, Dr. Hoch sches Conservatorium, Frankfurt am Main, Dit was die doel van die artikel om die kulturele konteks te bepaal waarbinne studente aan die Dr. Hoch sches Conservatorium die stimulerende milieu geniet het. Belangrike bronne oor die Konservatorium (byvoorbeeld die Konservatoriumjaarboeke) en oor die kultuurlewe in Frankfurt gedurende die tydperk onder bespreking, kan in die argief van die Johann Wolfgang Institut für Stadtgeschichte S.A. Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis 26(2), November 2012

143 geraadpleeg word. Die groot trekpleister van die Konservatorium was die beroemde Sleutelwoorde: Dr. Hoch sches Conservatorium Inleiding eers in die 19de eeu ontstaan. Belangrike opleidingsinstansies was die sangskool in Stern sches Conservatorium) in Berlyn Hochschule für Musik 1 die Dr. Hoch sches Conservatorium in Frankfurt gestig. uit die samevoeging van verskeie kleiner musiekskole ontstaan. 2 Voorbeelde is die Greylock Music Academy (gelei deur Friedrich Wilhelm Jannasch wat in Stockholm, Breslau en Berlyn musiek studeer het), 3 4 1 in S. Sadie (red.), The New Grove Dictionary of Music and Musicians 2 B. van Blerk, Die aanloop, inkonservatorium 1905-2005 3 R. Ottermann, F.W. Jannasch, inkonservatorium 1905-2005 4 Stern sches Conservatorium der Musik South African Journal of Cultural History 22(1),

144 Die South 6 Dit is duidelik dat die inspirasie agter die stigting van hierdie eerste twee gevorderde inrigtings gekom het van persone wat in Navorsingsvrae wat ontstaan, is onder meer die volgende: Wat was die Hoch sches Conservatorium in Frankfurt am Main studeer het? Wat was die tradisies en die faktore wat ingewerk het op die studente aan die Conservatorium? Wie was studente kon gehad het? Wie was die medestudente wat as suksesvolle modelle kon dien? Kortom, wat was die kulturele milieu, die konteks waarin hulle studeer het? Hoch sches Conservatorium hulle studie bedryf het, en hoe kan inligting oor hierdie persone gevind word in die lig daarvan dat soveel navorsingsmateriaal tydens die Tweede Wêreldoorlog in Frankfurt Die konsepte konteks en plek al hoe meer veld gewen teenoor die meer positivistiese konsentrasie op die ontleding waarin die kulturele produk ontstaan en die skeppers daarvan geleef het. Conservatorium für Musik und darstellende KunstHistoria 6 in J.P. Malan (red.), South African Music Encyclopedia 1 (Kaapstad, Die outeur bedank die Deutscher Akademischer Austauschdienst navorsingsbeurs. Vertalings uit die Duits en Frans is deur die outeur van die artikel.

Beard en Gloag bespreek in hulle boek oor die sleutelkonsepte in musiekwetenskap gebeure plaasvind. in Austin, Texas (1994) en Tia DeNora se studie van die konstruksie van die beeld die inwoners van die plek het en hoe hierdie invloede kultureel tot uitdrukking kom. bepalend wees vir die bydrae wat hulle later in hulle lewe sou kon lewer. Institut für Stadtgeschichte Daarby het die outeur verdere bronne in die Jüdisches Museum Frankfurt en oor die Hoch sches Conservatorium Jahresbericht) gepubliseer. Die argief van die Institut für Stadtgeschichte in Frankfurt beskik gesamentlik oor al die Jahresberichte verslae bevat gewoonlik die volgende: voltooi het, die Heimath/Heimat D. Beard & K. Gloag, Musicology: The key concepts

146 Die gepubliseerde Konservatoriumjaarverslae (Jahresberichte) verskaf in die Heimath (Heimat) vir elke student. Dit wil voorkom of dit hier slegs oor die geboorteplek van die studente gegaan het en nie Vir die doeleindes van die artikel is die gegewens oor die Heimat(h) aanvaar. Dus: Heimat/Heimath eenvoudig soos wat dit op die oog af mag lyk nie. persoonlike inligting oor individuele studente (byvoorbeeld rapporte) beskikbaar nie. 9 Op geen wyse kan afgelei word wanneer die student gebore is nie. Ongelukkig het die persoonlike dokumente oor die dosente van die Konservatorium ook tydens die Tweede Wêreldoorlog verlore gegaan. ontwikkeling. 10 volgende lyste: 11 Die geskiedenis van die Dr. Hoch sches Conservatorium in Frankfurt is omvangryk Das Hoch sche Konservatorium in 9 Das Hoch sche Konservatorium in Frankfurt am Main (1878-1978) 10 Dr. Hoch s Conservatorium zu Frankfurt am Main: Festschrift zur Feier seines fünfundzwanzigjährigen Bestehens (1878-1903) (Frankfurt, 1903). 11 Dr. Hoch s Conservatorium

Frankfurt am Main (1878-1978) 12 13 bevat die boek nuttige bylaes: oor die studentegetalle 14 Hoch sches Conservatorium Die Hoch sches Conservatorium is met fondse uit die nalatenskap van dr. Joseph Paul 16 By die amptelike het bestaan uit liedere van Schubert en Robert Schumann soos voorgedra deur die genoem nie, 12 The New Grove Dictionary of Music and Musiciansin S. Sadie (red.), The New Grove Dictionary of Music and Musicians 13 Das Hoch sche Konservatorium 14 Das Hoch sche Konservatorium Amptelike dokumente oor die onderhandelings wat die stigting van die Hoch sches Conservatorium voorafgegaan het, is te vinde in die MagistratsaktenInstitut für Stadtgeschichte Magistratsakten 16 Erster Jahresbericht des Dr. Hoch schen Conservatoriums zu Frankfurt a. M. Erster Jahresbericht Dr. Hoch s Conservatorium (Frankfurt, 1903), p. 41.

(tjello en klavier), Joachim Raff (komposisie), Joseph Rubinstein (klavier), Agostino 19 20 (Figuur 1). Sy was die weduwee Figuur 1: Clara Schumann in haar Frankfurtse tydperk 19 Erster Jahresbericht 20 Dr. Hoch s Conservatorium (1903), p. 41.

149 Volgens die Erster Jahresbericht die getal het tot 123 toegeneem aan die einde van die akademiese jaar in die middel 21 (manstudente). 22 het sommige van sy liedere aan haar opgedra. 23 Die manstudent wat later moontlik het en het reeds oor goeie lewenservaring beskik. As jong seun het hy die beroemde sy moeder hom Parys toe waar hy aan die Conservatoire geword. 24 Uit hierdie gegewens kan afgelei word dat die Hoch sches Conservatorium van Afgesien van studente uit Duitsland, was daar studente uit Aberdeen, en Theodore Rutering), Belleville (VSA), Bern (Switserland), Bridgeport (VSA), 21 Erster Jahresbericht 22 Erster Jahresbericht 23 in Die Musik in Geschichte und Gegenwart: Personenteil 24 in S. Sadie (red.), The New Grove Dictionary of Music and Musicians Das Hoch sche Konservatorium

en Wene. Altesaam 139 studente het in die eerste bestaansjaar by die Konservatorium 26 Messiah lied Sehnsucht (Schiller). Hoch sches Conservatorium graag nagekom het. Daar was onder andere die volgende geleenthede: herdenking van die eerste openbare kunstenaarsoptrede van die pianis en 29 Rubinstein se besoek, met onder andere sy Trio vir klavier, viool en tjello, 30 en 31 Fantasie vir tjello (Pavane 32 is voorgespeel. Daarby is werke van die eerste twee direkteure van die Hoch sches Conservatorium omstandighede aan die Hoch sches Conservatorium verskeidenheid geleenthede gehad om hulle beste studentekollegas, hulle dosente en ander beroemde kunstenaars te hoor optree. Reeds in die eerste jaar word gedigte 26 Erster Jahresbericht Erster Jahresbericht aangebied nie. Kyk Fünfter Jahresbericht des Dr. Hoch schen Conservatoriums zu Frankfurt a. M. Erster Jahresbericht 29 Vierter Jahresbericht des Dr. Hoch schen Conservatoriums zu Frankfurt a. Main 30 Sechster Jahresbericht des Dr. Hoch schen Conservatoriums zu Frankfurt am Main 31 Sechster Jahresbericht 32

33 Iphigenie auf Tauris Maria Stuart (die eerste toneel van die derde bedryf) vir die eksamen voorgedra het. 34 uit sy Egmont. 36 komposisies van studente: vier mans en vier dames. Dit is opvallend dat dit nie slegs mans was wat in komposisie uitgeblink het nie. Hoch sches Conservatorium klasgegee het, tel die volgende vooraanstaande musici: Julius Stockhausen) by Manuel Garcia jr. studeer in Wagner se Tristan und Isolde 39 33 Erster Jahresbericht 34 Dritter Jahresbericht des Dr. Hoch schen Conservatoriums zu Frankfurt a. Main Dritter Jahresbericht 36 Vierter Jahresbericht Zweiter Jahresbericht des Dr. Hoch schen Conservatoriums zu Frankfurt a. Main Dritter Jahresbericht in S. Sadie (red.), The New Grove Dictionary of Music and Musicians 39 Dr. Hoch s Conservatorium (1903), p. 42.

Die derde uitgawe van haar Mémoires het in 1923 verskyn. 40 41 Die eie gebou vir die Hoch sches Conservatorium (Figuur 2). 42 Dit was byna tien jaar ná die opening van die Robert se Klavierkonsert uitvoer, maar, tot groot teleurstelling van die belangstellendes, kon sy dit weens siekte nie doen nie. 43 Dr. Hoch sches Conservatorium, voltooi in 1888 (Met verlof van die argief van die Institut für Stadtgeschichte, Frankfurt am Main) 40 Mémoires de Louise Héritte-Viardot (Parys, 1923). 41 Dr. Hoch s Conservatorium (1903), p. 44. 42 Dr. Hoch s Conservatorium (1903), p. 21. 43 Zehnter Jahresbericht des Dr. Hoch schen Conservatoriums für alle Zweige der Tonkunst zu Frankfurt am Main

44 Vanaf 1901 was daar elektriese beligting. Die Zehnter Jahresbericht die gebou en die vloerplan van die drie verdiepings. Opvallend is die woonstel van Vandag bestaan die gebou nie meer nie: dit is op 4 Oktober 1943 tydens die Tweede Wêreldoorlog se bomaanvalle op Frankfurt erg beskadig. 46 gebore studente wat in hierdie artikel genoem word, het in hierdie statige gebou klas gehad. Die Hoch sches Conservatorium: konserwatief of vooruitstrewend? groep afgewend en sy eie pad geloop. Agter Raff se streng gesigsuitdrukking moet positief oor die onderrig wat hy van Raff ontvang het en die verwysings na literatuur, 49 44 Elfter Jahresbericht des Dr. Hoch schen Conservatoriums für alle Zweige der Tonkunst zu Frankfurt am Main Dr. Hoch s Conservatorium (1903), p. 24. 46 Das Hoch sche Konservatorium Frankfurt) onthou dat hy in die vyftigerjare van die vorige eeu onderrig ontvang het in dele van die gebou wat nog bruikbaar was. Das Hoch sche Konservatorium Das Hoch sche Konservatorium 49 Das Hoch sche Konservatorium

onderrigmetodes wat konserwatief was. Die sangonderwyser Stockhausen het nie met die bestuurstyl van die twee Jahresberichte bevat sy geskrewe kommentaar oor persone en oor studente se uitvoerings. By die naam van die direkteur, Joachim Raff, wie se rol in die Zweiter Jahresbericht het Stockhausen geskryf: bedank, wat gelei het tot die bedanking van vyf dosente. Dit wil voorkom of Raff die organisatoriese bo die kunssinnige bevoordeel het. hulle dosente aan hierdie uitvoering deelgeneem. MacDowell het saam met Theodor Tasso: Lamento e Trionfo gegee. sy kopie van die Jahresbericht dat Stockhausen met Brahms bevriend was en dus nie die progressiewer idees van die met Brahms het Brahms Frankfurt gereeld besoek en is sy werke daar uitgevoer. handhaaf het, en dus altwee geakkommodeer het. Zweiter Jahresbericht des Dr. Hoch schen Conservatoriums zu Frankfurt a. Main Dr. Hoch s Conservatorium (1903), p. 14. Erster Jahresbericht Zweiter Jahresbericht Das Hoch sche Konservatorium Das Hoch sche Konservatorium

Die vooruitgang van die Konservatorium het ook gely onder die aanstelling van Dit kan impliseer dat die Konservatorium hom moontlik nie genoeg aan invloede van buite blootgestel het nie. in Bayreuth met die opvoering van Parsifal bygestaan, onder andere as kopieerder van die partituur. 60 dit was die jaar van die samestelling van sy Instrumentationslehre. 61 Die eerste uitvoering van sy opera Hänsel und Gretel het in 62 Clara, Marie, Eugenie en Felix Schumann Met die uitsondering van Mme Schumann is en sal daar aan die Conservatorium geen vroue-onderwyser aangestel word nie. Mme Schumann self kan ek netsowel as n man beskou. As u dus hier [Frankfurt?] onderwys wil gee, kan dit slegs in privaatonderrig geskied. 63 Dr. Hoch s Conservatorium Hänsel und Gretel: Studien und Dokumente zu Engelbert Humperdincks Märchenoper 60 Dr. Hoch s Conservatorium (1903), p. 44. 61 in Instrumentationslehre 62 infrankfurter Biographie 63 Das Hoch sche Konservatorium

volgende jaar aangestel. 64 geleentheid is drie van haar komposisies deur haar kollegas uitgevoer: die Trio vir Variationen über ein Thema von Robert Schumann, en Drei Romanzen vir klavier en viool. Ook op die gebied van komposisie inrigting naby Bonn was, en vernoem na Mendelssohn) het by sy moeder in Frankfurt gewoon (Figuur 3). Junge Lieder I is ook Junge Lieder II Versunken het daarna geen ander gedigte van Felix Schumann getoonset nie.) 66 64 Dritter Jahresbericht Das Hoch sche Konservatorium Erster Jahresbericht 66 Elfter Jahresbericht Achter Jahresbericht des Dr. Hoch schen Conservatoriums zu Frankfurt am Main Neunter Jahresbericht des Dr. Hoch schen Conservatoriums zu Frankfurt am M. hierdie besluit is nie duidelik nie.

gewoon het (Met verlof van die argief van die Institut für Stadtgeschichte, Frankfurt am Main) 69 Nadat hulle moeder afgetree het, het hulle The good die young haar 90ste verjaardag in die Kaapstadse stadsaal opgetree en is op 99 oorlede) beskryf Die belangrikste besoeker was egter Johannes Brahms wat gereeld sy nuwe werke daar deur vertrouelinge laat uitvoer het. So het Kyk byvoorbeeld die lys dosente in die Achter Jahresbericht 69 Dr. Hoch s Conservatorium (1903), pp. 42, 43. The good die young Fantasiestück, Rooi Rose Stilet

Ná haar aftrede in haar swak gesondheid nie meer lesgee nie) skryf die direksie van die Hoch sches Conservatorium Op hierdie feit rus ons hoop: dat die klavierskool van die Hoch sches Conservatorium hom voortdurend waardig sal hou volgens die eer om deur die groot meesteres gestig en gekoester te gewees het, sy wie se jeug nog deur die glans van die son van Beethoven beskyn is, en wie se kunstenaarskap onder die oë van Robert Schumann en Felix Mendelssohn ryp geword het. dagboek oor haar gehoorprobleme geskryf. Sy het nogtans steeds met haar uitvoerings Oor haar aftrede skryf die direksie van die Konservatorium die volgende: Deur die glans van haar naam het sy van die begin af daartoe bygedra om hoë aansien aan ons skool te verleen; deur haar onvergelykbare prestasies as kunstenares, deur haar opofferende en onvermoeide pligsgetrouheid, asook deur haar waarlik moederlike sorg vir die studente wat aan haar toevertrou is, het sy n onverganklike nalatenskap opgerig. begin so: Das Hoch sche Konservatorium Vierzehnter Jahresbericht des Dr. Hoch schen Conservatoriums für alle Zweige der Tonkunst zu Frankfurt am Main Sonne Beethovens beschienen wurde, und deren Künstlerschaft unter den Augen Robert Schumanns Das Hoch sche Konservatorium Das Hoch sche Konservatorium Vierzehnter Jahresbericht Achtzehnter Jahresbericht des Dr. Hoch schen Conservatoriums für alle Zweige der Tonkunst zu Frankfurt am Main

Die groot kunstenares mevrou Clara Schumann, wat sedert die stigting van die Dr. Hoch sches Conservatorium in 1878 tot in 1892 aan die inrigting verbonde was, dus veertien jaar ononderbroke, is op 20 Mei uit haar roemryke, geseënde lewe weggeroep. uitvoering van die Maurische Trauermusik uit die Deutsches Requiem Das Paradies und die Peri. ervaring gewees het. die Hoch sches Conservatorium (1888-89, of 1889) Dit is onder hierdie uiters stimulerende omstandighede, soos beskryf in die vorige Hoch sches Conservatorium ingeskryf het. Sy het dus slegs die klasse bygewoon, maar nie eksamen geskryf nie. skool in Frankfurt ook bestuurservaring na die Konservatorium gebring het. Sy lang nuwe gebou van die Konservatorium voorgedra. by haar naam aangebring is, en dit aan die begin van die lys studente verduidelik word dat die getal aandui hoeveel semesters die student by die Konservatorium deurgebring Achtzehnter Jahresbericht Achtzehnter Jahresbericht Das Hoch sche Konservatorium Zehnter Jahresbericht Elfter Jahresbericht des Dr. Hoch schen Conservatoriums für alle Zweige der Tonkunst zu Frankfurt am Main

160 naam nie meer in die studentelys van die Konservatorium nie. aan die Konservatorium studeer het. Wanneer die studentelyste van die Konservatorium nagegaan word, is dit persentasiegewys die grootste getal Joodse inwoners van die Duitse stede gehad het, jaar van mej. Goldschmidt se toetrede tot die Konservatorium het Jode reeds lank in Dit is duidelik dat die Joodse Hinaus aus dem Ghetto: Juden in Frankfurt am Main 1800-1950 Elfter Jahresbericht Zwölfter Jahresbericht des Dr. Hoch schen Conservatoriums für alle Zweige der Tonkunst zu Frankfurt am Main Das Hoch sche Konservatorium in D. Rebentisch (red.), Archiv für Frankfurts Geschichte und Kunst Hinaus aus dem Ghetto: Juden in Frankfurt am Main 1800-1950

161 Frankfurter Biographie is inskrywings oor vier persone met die van Goldschmidt: effek gehad het. Frankfurt am Main beskik tans oor twee museums gewy aan sy Joodse inwoners: die Jüdisches Museum Frankfurt en die Judengasse Museum. Verder is daar die International Anne Frank Youth Centre. (1899-1901) Zweiundzwanzigster Jahresbericht verskyn. 90 afgelê het. 91 Die volgende dag het die vasstelling van die rooster plaasgevind en op klavier en ensemblespel aan die Konservatorium verbonde was. 92 93 word ook in die Jahresbericht aangedui waar die oorsprong van studente per groep 94 Die getal studente het in Frankfurter Biographie 90 Zweiundzwanzigster Jahresbericht des Dr. Hoch schen Conservatoriums für alle Zweige der Tonkunst zu Frankfurt am Main (1900), p. 9. 91 Einundzwanzigster Jahresbericht des Dr. Hoch schen Conservatoriums für alle Zweige der Tonkunst zu Frankfurt am Main 92 Dr. Hoch s Conservatorium (1903), p. 43. 93 Vgl. die lêer Sammlungen PersonenInstitut für Stadtgeschichte in Frankfurt. 94 Zweiundzwanzigster Jahresbericht (1900), p. 13.

162 Mej. Manikus se naam verskyn ook in die Jahresbericht Sy het net vir die eerste semester ingeskryf 96 Dit is moontlik bygewoon het. Op die program was daar onder meer die Rapsodie vir klavier in G Joachim was die direkteur van die Hochschule für Musik moeilikheidgraad van voorgespeelde werke dat slegs die beste studente aan hierdie konserte deelgeneem het. 99 100 Die jonge as hy was. 101 102 Ten spyte van sy jong ouderdom was Hongaarse Rapsodie nr. 13. 103 Dreiundzwanzigster Jahresbericht des Dr. Hoch schen Conservatoriums für alle Zweige der Tonkunst zu Frankfurt am Main (1901), pp. 9, 13. 96 Dr. Hoch s Conservatorium (1903), p. 44. Dreiundzwanzigster Jahresbericht B. Borchard, Joachim, Joseph, in S. Sadie (red.), The New Grove Dictionary of Music and Musicians 99 Dr. Hoch s Conservatorium Das Hoch sche Konservatorium p. 144. 100 Zweiundzwanzigster Jahresbericht (1900), p. 11. 101 Passion) het in 1999 verskyn. 102 Das Hoch sche Konservatorium 103 Zweiundzwanzigster Jahresbericht

163 geleentheid benut het om na Grainger te gaan luister. Soos vele dames wat moontlik getrou het en dus ander vanne aanvaar het, het die Suid-Afrikaanse Musiekensiklopedie (Malan) nie en ook nie in die Suid-Afrkaanse (Beyers) nie. Lydia van Raalte van Bethlehem (1904-1905) Konservatorium studeer het. 104 heelwaarskynlik met die tweede semester van die akademiese jaar (dus in 1904). Siebenundzwanzigster Jahresbericht agter haar naam dui aan dat sy altesaam twee semesters in geheel voltooi het. 106 Konservatorium verbonde was. deur studente en dosente aangebied is nie, en sy was in die volgende akademiese jaar nie meer aan die Hoch sches Conservatorium ingeskryf nie. 109 manstudent aan die Hoch sches Conservatorium. 110 104 Sechsundzwanzigster Jahresbericht des Dr. Hoch schen Conservatoriums für alle Zweige der Tonkunst zu Frankfurt am Main Siebenundzwanzigster Jahresbericht des Dr. Hoch schen Conservatoriums für alle Zweige der Tonkunst zu Frankfurt am Main 106 Schulamt 2643 (in die Institut für Stadtgeschichte in Frankfurt) kan meer oor Bellwidt se Konservatorium studeer. Dr. Hoch s Conservatorium Siebenundzwanzigster Jahresbericht 109 Achtundzwanzigster Jahresbericht des Dr. Hoch schen Conservatoriums für alle Zweige der Tonkunst zu Frankfurt am Main 110 Neunundzwanzigster Jahresbericht des Dr. Hoch schen Conservatoriums für alle Zweige der Tonkunst zu Frankfurt am Main

164 Konservatorium verbonde was. 111 Rebner is in Wene en Parys opgelei en was 30 jaar oud toe Struben by hom begin 112 wat aan die einde van die jaar uit die diens van die Konservatorium getree het. 113 aan die Konservatorium in Frankfurt. 114 konservatoriumgebou is ingesluit, die titelblad is verander en die uitgawe bevat Frank Struben nog steeds aan die Konservatorium studeer, hierdie keer klavier onder 111 Dr. Hoch s Conservatorium 112 Frankfurter Biographie en daarna na die VSA vertrek en so die moord op Jode oorleef. Ná die Tweede Wêreldoorlog was hy Institut für Stadtgeschichte Personalakten 142.492) waarin die latere en rassistiese redes sy werk as eerste leerkrag aan die Konservatorium opgee.) Sy regsverteenwoordiger Sammlungen Personen Institut für Stadtgeschichte in Frankfurt. 113 Dr. Hoch s Conservatorium für alle Zweige der Tonkunst zu Frankfurt a. Main: Dreißigster Jahresbericht Nachlässe Institut für Stadtgeschichte word. 114 in S. Schmitt (red.), Geschichte der Hochschule für Musik und Theater München von den Anfängen bis 1945

Frank Struben het nie in enige van die konservatoriumkonserte opgetree nie. eeu, het in 1909 as volwaardige konservatoriumstudent onder Adolf Rebner, die onderwyser van Frank Struben, begin studeer. 116 van Frank Struben. Die Institut für Stadtgeschichte kan word (Figuur 4). Jahresberichte beteken Sammlungen Personen 119 Hoch sches Conservatorium verbonde was. Dit is duidelik dat Keiper baie talentvol moes gewees het. Dr. Hoch s Conservatorium für alle Zweige der Tonkunst zu Frankfurt a. Main: Einunddreißigster JahresberichtDr. Hoch s Conservatorium (1903), p. 460. 116 Dr. Hoch s Conservatorium 1909 (1909), p. 36. Dr. Hoch s Conservatorium Institut für Stadtgeschichte in Frankfurt gevind word. 119 Institut für Stadtgeschichte, Frankfurt.

166 Figuur 4: Helmuth Rolfes se Einwohnermeldekartei (Met verlof van die argief van die Institut für Stadtgeschichte, Frankfurt am Main)

Keiper speel ook solostukke van Rice. 120 studeer. Die redes vir die openbare eksamens word so verduidelik: Soos in die vorige jaar is daar ook in die afgelope akademiese jaar twaalf openbare eksamen-aande gehou. Die doel was om, deur die groepering van oor die prestasie binne die besondere kategorieë te bied. Hierdie aandkonserte, waarvoor die toegang gratis was, het n getalryke gehoor bymekaargebring, wat die prestasie van uitvoerders met lewendige applous begroet het. 121 122 Uit die vioolklas van Adolf Rebner (by wie Frank Struben studeer het) is daar twee items op 10 Mei 1909 gelewer deur 123 Rolfes het slegs die 124 die Konservatorium. Dit is moontlik dat die here Rolfes en Struben die opsienbarende Internationale Luftschiffahrt-Ausstellung 120 Dr. Hoch s Conservatorium 1909 (Frankfurt, 1909), p. 60. 121 Dr. Hoch s Conservatorium für alle Zweige der Tonkunst zu Frankfurt a. Main: Zweiunddreißigster Jahresbericht 122 Dr. Hoch s Conservatorium 123 Dr. Hoch s Conservatorium 124 Dr. Hoch s Conservatorium 1910 (1910), p. 42. W. Kramer (red.), Frankfurt Chronik

Dit was gebruiklik vir die Hoch sches Conservatorium om die verjaardae en 126 Die rede gelewer volledig afgedruk in die jaarboek van 1910. Die Hoch sches Conservatorium tydens die Eerste Wêreldoorlog (1914-1918) Hoch sches Conservatorium ingeskryf nie. Teen die jaar 1914 het die jaarboek van die Konservatorium reeds so uitgebrei Die jaarboek beslaan nou 99 bladsye en verduidelik uitvoerig wat van studente verwag en vir viool ingestel is en wat die vereistes daarvoor is. 129 Jahresberichte musiekgeskiedenis, 130 131 132 en Adolf Rebner, die onderwyser van Frank Struben. 133 Ook word vermeld dat verskeie aandkonserte ten bate van gewondes aangebied is en dat studente 134 126 Dr. Hoch s Conservatorium 1910 (1910), pp. 61, 62. Dr. Hoch s Conservatorium Dr. Hoch s Conservatorium für alle Zweige der Tonkunst zu Frankfurt a. Main: Sechsunddreißigster Jahresbericht 129 Dr. Hoch s Conservatorium 130 Dr. Hoch s Conservatorium für alle Zweige der Tonkunst zu Frankfurt a. Main: Siebenunddreißigster Jahresbericht 131 Dr. Hoch s Conservatorium 132 Dr. Hoch s Conservatorium 133 Dr. Hoch s Conservatorium 134 Dr. Hoch s Conservatorium

169 slegs agt. 136 Gevolgtrekkings nagegaan met die doel om vas te stel hoe die tradisies en atmosfeer sou kon bydra Dr. Hoch sches Conservatorium was buitengewoon begaafde persone wat oor baie ondervinding (sommige reeds op Konservatorium te studeer, en het so die geleentheid geskep om van mekaar te leer. Die verering van beroemde kunstenaars deur spesiale konserte en lesings sou beslis by studente gekweek het. Dit is duidelik dat Frankfurt en die kulturele konteks aan die Hoch sches Conservatorium Dr. Hoch sches Conservatorium Dr. Hoch s Conservatorium Dr. Hoch s Conservatorium 136 Dr. Hoch s Conservatorium für alle Zweige der Tonkunst zu Frankfurt a. Main: Achtunddreißigster Jahresbericht Dr. Hoch s Conservatorium für alle Zweige der Tonkunst zu Frankfurt a. Main: Neununddreißigster JahresberichtDr. Hoch s Conservatorium für alle Zweige der Tonkunst zu Frankfurt a. Main: Vierzigster Jahresbericht

Hoch sches Conservatorium met haar man, Robert Schumann, en met Mendelssohn en Brahms, verteenwoordigers Hoch sches Conservatorium besoek. word geen inskrywing in die Suid-Afrikaanse Musiekensiklopedie aangetref nie, en ook nie in die nie. 139 Maar hierdie persone sou sekerlik baie geleer het tydens hulle studietyd in Frankfurt en sou baie gehad het om aan leerlinge oor te dra, aangesien hulle by vooraanstaande musici les gehad het. as uitvoerende kunstenaars ook al was, sou dit die moeite loon om hulle lewens na te speur. Bericht des Stern schen Konservatoriums der Musik: 58. Schuljahr 1907/1908 J.P. Malan (red.), Suid-Afrikaanse Musiekensiklopedie 139